Modulekode | JMD 465 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Innoverende onderrigmetodes en onderrigvaardighede vir Besigheidstudies. Tematiese beplanning. Keuring en gebruik van verskeie bronne in die onderrig van Besigheidstudies. Assesseringspraktyke, kommunikasievaardighede en klaskamerbestuur. Onderrigfilosofie en reflektiewe praktyke. |
Modulekrediete | 3.00 |
Programme | |
Akademiese organisasie | Onderwysbestuur en Beleidstud |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 4 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App